Lidmaatskap

Lidmaatskap aan Agri Letaba beskikbaar vir enige persone wat direk in landbou betrokke is, maar ook vir oganisasies wat indirek betrokke is bv Banke, Koöperasies, Insetverkaffers, ens. Alhoewel lidmaatskap onderhewig is aan die goedkeuring van lede van die afsonderlike streeks verenigings, is die katogorië vir goedkeuring geensins streng maatreëls nie.  

Lidmaatskap is onderhewig aan jaarlikse lidmaatskapsfooie, om die nuutse kostes te kry skakel gerus met die Agri Letaba kantoor.

Die doel van die lidmaatskapfooi is om Agri Letaba, Agri Limpopo sowel as Agri SA in staat te stel om seker kritiese take te verrig om in die boere se belang op te tree. Hierdie fooie word byvoorbeeld gebruik om belangrike hofsake te dryf sowel as dag tot dag onderhandelings met die regering moontlik te maak.   2017 – 2018 Lidmaatskap Fooie
  • A Lede: R2750.00
  • B Lede: R1650.00
Korporatiewe lede is ook welkom om lede by Agri Letaba te word.  Kontak gerus die kantoor vir meer informasie.